Hoe woon God by mense?

“Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het Sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid.” (Johannes 1:14) Om beter te begryp wat dit beteken dat God by mense woon, moet ons Jesus se verhouding tot die tuin van Eden, […]
Wil God my Vader wees?

‘n Man stap saam met sy seun iewers in die suide van Engeland. Skielik hoor hy “Pappa, vang my!” Hy draai om en sien hoe sy seun deur die lug trek. Hy het van ‘n groot klip afgespring en terwyl hy spring het hy gesê: “Pappa, vang my!” Net betyds het die pa sy arms […]
Beloon God my werk vir Hom?

“God is nie onregverdig nie: Hy sal julle werk nie vergeet nie en ook nie die liefde wat julle vir sy Naam betoon het deurdat julle julle medegelowiges gedien het en nog dien nie.” Hebreërs 6:10 Bediening Is jy betrokke by ‘n bediening teenoor jou medegelowiges? Miskien is jy ‘n leraar wat al baie jare […]
God is Heilig

“Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige! Die hele aarde is vol van sy magtige teenwoordigheid.” – Jesaja 6:3 God is heilig. Dit beteken dat Hy geskei is van Sy skepping. Hy is baie anders as ons mense. ‘n Belangrike aspek van God se heiligheid is dat Hy sondeloos is, los van die bose. […]
God is liefde

“En ons ken die liefde wat God vir ons het, en ons glo daarin. God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom.” – 1 Johannes 4:16 God is liefde. Binne die heilige Drie-eenheid en ook na die skepping toe. Die Vader, die Seun en die Heilige Gees […]
Hoe kan ek God werklik ken?

“Dan hoef niemand meer sy medeburger te leer en vir sy broer te sê: ‘Jy moet die Here ken’ nie.” Hebreërs 8:11 ’n Perfekte wêreld Stel jou voor dat die hele aarde gevul is met die kennis van God. Elke persoon ken hom intiem en wens niks anders as om hom te behaag nie. Daar […]