Bybelwoord.net

Die Gees nooi mense uit om na Jesus te kom

“Die Gees en die bruid sê: “Kom!” En elkeen wat dit hoor, moet sê: “Kom!” En elkeen wat dors het, moet kom; elkeen wat die water van die lewe wil hê, moet dit kom kry...

Nuuste artikel

Bible about sin and judgment

Hoe kan ons vry wees van sonde?

Gebore in sonde Voordat ons kan nadink oor hoe ‘n persoon vry is van sonde, moet ons die toestand waarin almal gebore is, verstaan. Dawid sê in Psalm. 51:7 : “Ek was al skuldig toe ek gebore is, met sonde belaai...

God is Heilig

“Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige! Die hele aarde is vol van sy magtige teenwoordigheid.” – Jesaja 6:3 God is heilig. Dit beteken dat Hy geskei is van Sy skepping. Hy is baie anders as ons mense...

Category Jesus Christ

God is liefde

“En ons ken die liefde wat God vir ons het, en ons glo daarin. God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God bly in hom.” – 1 Johannes 4:16 God is liefde. Binne die heilige Drie-eenheid en ook na die skepping...