2 min read
Die lewe van Jesus
Ons bied ‘n gratis kursus oor die lewe van Jesus aan. Hierdie kursus het 15 lesse, elk met ‘n filmfragment en vrae. Jy sal ‘n persoonlike mentor kry wat vir jou terugvoer sal gee oor jou antwoorde en vir wie jy opvolgvrae kan vra.