Bybelwoord.net
Oor ons
Home »

Oor ons

Bybelwoord bring die woord van God na mense deur middel van die internet. Ons doen dit deur gebruik te maak van ’n Facebookblad en ’n webtuiste, Daaglikse Bybelse waarhede word geplaas om mense te laat na dink, te onderrig en te bemoedig. Kort bybel aanhalings en gedagtes verskyn op Facebook, terwyl langer artikels en videos op die webtuiste geplaas word. Indien jy vrae oor die Bybel of oor die Christelike geloof het, kontak ons asseblief! Ons probeer om altyd te reageer.

Bybelwoord is ’n onderdeel van GlobalRize. Bybelwoord is opgerig en gelei deur Marten Visser. Marten is ’n pastoor in Nederland met jare lange ervaring as evangelis onder vlugtelinge en kerkplanter in Thailand. Die gehele span wat saamwerk aan Bybelwoord kom vanuit baie verskillende lande regoor die wêreld, onder andere Malasië, Fillipyne, Thailand, VK en VSA. Buiten die Afrikaanse blad, bestaan daar nog 25 ander tale, onder andere Engels, Nederlands en Spaans.

Gratis Bybelkursus

Ons bied nou 'n 100% gratis Bybelkursus op die internet aan. In 15 kort lesse leer jy meer oor Jesus.

Registreer gratis

Volg ons

Oor ons

Instagram

No images found!
Try some other hashtag or username