Bybelwoord.net
Hoe kan ons dankbaarheid daagliks uitleef?

Hoe kan ons dankbaarheid daagliks uitleef?

As christene is ons hoof rede vir dankbaarheid die feit dat ons kinders van God is (Joh 1:12). God reik Sy hand uit na jou, Sy kind. Jy moet dit net raak sien en Sy hand neem! Die bloed van Jesus het jou vrygekoop van...