As jy jou geloof in Jesus Christus geplaas het, dan is al jou sondes (verlede, hede en toekoms) vergewe. Daar is niks wat jy kan doen om daardie vergifnis te verdien nie. Jesus het die prys betaal vir u sonde en die...
Toe Jesus op aarde was, het Hy twee instellings vir ons gegee om te volg: die doop en nagmaal. Daarom moet ons besef dat dit belangrik is. Jesus het die eerste nagmaal (paasmaaltyd) met Sy dissipels gedeel op die aand...
“Dan hoef niemand meer sy medeburger te leer en vir sy broer te sê: ‘Jy moet die Here ken’ nie.” Hebreërs 8:11 ’n Perfekte wêreld Stel jou voor dat die hele aarde gevul is met die kennis van God. Elke persoon ken hom...
Hoe word ek ‘n Christen? In die Bybel vind ons dieselfde vraag in ander woorde. In Handelinge 16:30-31 vra ‘n tronkbewaarder Paulus en Silas die vraag: “Menere, wat moet ek doen om gered te word?” Hulle...
Daar is ‘n paar plekke in die Bybel waar gees, siel en liggaam al drie genoem word: 1 Tessalonisense 5:23 “Mag God, wat vrede gee, julle volkome aan Hom toegewyd maak en julle geheel en al, na gees, siel en...
God se genade kan slegs deur geloof verkry word. “Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is ‘n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en...
Dit is ‘n baie belangrike vraag wat elke nuwe Christen moet stel. Om ‘n Christen te word, is die begin van ‘n nuwe lewe, ‘n nuwe vriendskap en verhouding met God, die Skepper van die wêreld. Dit...
Daar is baie kere in die lewe wanneer dit moeilik is om te weet of ons die regte ding doen. Om uit te vind of ‘n bepaalde aksie of besluit moreel reg of verkeerd is, is daar twee dinge waarna ons moet kyk: Die...
In die verlede het God sy volk op allerhande verskillende maniere gelei; maar vandag is dit baie eenvoudiger wanneer jy God se leiding in jou lewe wil hê – jy moet Jesus volg (Hebreërs 1:1-2)! Jesus is die “Goeie...
Betekenis van hoop Kom ons kyk eers na die definisie van hoop voordat ons verder na die betekenis daarvan in die Bybel gaan soek. Die woord hoop kan op verskillende wyses gebruik word. Dit kan as naamwoord gebruik...