Dit is ‘n bekende feit dat Christene dwarsdeur die wêreld sing; hetsy persoonlik of gesamentlik tydens eredienste of vergaderings. Hierdie artikel ondersoek waarom dit die geval is. Van die begin af was daar...
Geestelike lewe
Waarom is dit belangrik om God te vrees?
Om God te vrees beteken om respek vir Hom te hê en gehoorsaam aan Hom te wees. Dit beteken dat jy erken dat hy jou Skepper is en dus die reg het om jou Here te wees. Dit beteken dat jy uit eerbied vir Hom optreë. In die...