Geskep na God se beeld

“God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep.” (Genesis 1:27) Die mees basiese ding wat ons oor onsself kan sê, is dat ons deel is van God se skepping. Ons is Sy idee. Ons was in Sy gedagtes en […]