Veroordeel God mense? Moet ek Sy oordeel vrees?

God is ons Regter Die Here God is Koning oor die hele aarde. Hy definieer goed en kwaad en stel die reëls as “ons wetgewer”. Hy hou ook mense aanspreeklik vir die gehoorsaamheid van hierdie wette en reëls, en word daarom “ons regter” genoem. “Die Here is ons Regter, die Here is ons Leidsman, die […]

Wie is Jehovah?

Who is Jehovah?

Jehovah is die HERE, maar die woord ‘Jehovah’ is op ‘n misverstand gebaseer. Die naam van God in die Ou Testament in die Hebreeuse taal word gespel as YHWH. In Hebreeus is eers net konsonante geskryf. Eers latere is vokale is bygevoeg om dit makliker te maak om te lees. Hoë siening van God Die […]