Praat God deur drome?

What is a dream?

Wat gebeur as ons uiteindelik droom? Hoe is God betrokke by die proses van droom? Soos ons almal weet, is drome ‘n algemene gebeurtenis wanneer ons slaap. Soms vind drome meer plaas as ons siek is, te veel geeët het, swaarkry van angs of in ‘n regte diep slaap is. Soms is daar geen verduideliking […]