Hoe kan ek die Bybel aan jong kinders voorstel?

Die Bybel is nie ‘n maklike boek nie. As ons dus jong kinders van God wil leer, waar moet ons begin? Hoe kan ons die Bybel aan hulle voorstel op so ‘n manier dat hulle nie gefrustreerd en verveeld raak nie, maar regtig iets leer? Begin met die basiese beginsels Die hele Bybel is belangrik. […]