Hoe ontdek ons die werke wat God vir ons bedoel het?

good-works

Volgens die Bybel het God vooraf goeie werke vir ons voorberei. Maar hoe ontdek ons hierdie werke en hoe kan ons nou die wil van God doen? Jesus gee ons die Heilige Gees Jesus het sy verhouding met sy volgelinge vergelyk met dié van ‘n wingerdstok met sy takke (Johannes 15: 5). Die Heilige Gees […]