Hoe moet ek my ouers gehoorsaam as hulle nie saamstem nie?

god-is-good

Dit is waar dat die Bybel ons meerdere kere beveel om ons ouers te eer en te gehoorsaam: Eksodus 20:12, Levitikus 19:3 en ook in die Nuwe Testament, Efesiërs 6:1-3. Kinders moet luister na wat hulle ouers hulle leer (lees Spreuke hoofstuk 1-9). Kinders moet nie hul ouers skend of hulle met minagting behandel nie; […]