Wat beteken dit om ‘n Christelike huwelik te hê?

Wat beteken dit om 'n Christelike huwelik te hê?

‘n Christelike huwelik is ‘n huwelik wat ingestel is en funksioneer volgens Bybelse beginsels. Dit is ‘n huwelik tussen een man en een vrou (Genesis 2:24, Matteus 19: 4,5). In ‘n Christelike huwelik is daar nie ruimte vir meer vroue of mans nie. ‘n “Huwelik” tussen twee mans of twee vroue is ook nie ‘n […]