Is dit nodig om altyd weer om vergifnis te vra?

As jy jou geloof in Jesus Christus geplaas het, dan is al jou sondes (verlede, hede en toekoms) vergewe. Daar is niks wat jy kan doen om daardie vergifnis te verdien nie. Jesus het die prys betaal vir u sonde en die sonde van die hele wêreld toe Hy aan die kruis gesterf het. Psalm […]