God se boodskap aan jou
Wil jy God leer ken of jou verhouding met Hom verdiep?
Bybelwoord.net verskaf antwoorde op jou vrae en lei jou op jou ontdekkingsreis na God.

Is jy nuuskierig oor Christenskap, maar weet nie waar om te begin nie?

Bybel Basis Kursus

Bybel Basis is ‘n gratis kursus met ‘n persoonlike mentor. Dit sal jou die hoogtepunte van die Bybel wys en God se boodskap aan jou. Is jou nuuskierigheid nog nie bevredig nie? Kies dan ‘n opvolgkursus.

Bybel Leesplanne
Ons leesplanne in die YouVersion Bybel-app help jou om te leer wat God vir jou te sê het.
Artikels
Vind antwoorde op jou vrae oor God, die Bybel en die lewe as ‘n Christen.
God se boodskap aan jou
Wil jy God leer ken of jou verhouding met Hom verdiep?
Bybelwoord.net verskaf antwoorde op jou vrae en lei jou op jou ontdekkingsreis na God.
Bybelwoord.net verskaf antwoorde op jou vrae en lei jou op jou ontdekkingsreis na God.
Is jy nuuskierig oor Christenskap, maar weet nie waar om te begin nie?

Bybel Basis Kursus

Bybel Basis is ‘n gratis kursus met ‘n persoonlike mentor. Dit sal jou die hoogtepunte van die Bybel wys en God se boodskap aan jou. Is jou nuuskierigheid nog nie bevredig nie? Kies dan ‘n opvolgkursus.

Bybel Leesplanne
Ons leesplanne in die YouVersion Bybel-app help jou om te leer
wat God vir jou te sê het.